Beds&Hotels

Acquaviva 31

Capri, Italië Ligging

9,5Uitsonderlik132 resensies

Oor die eiendom

Providing sea views, a garden and free WiFi, Acquaviva 31 provides accommodation well set in Capri, within a short distance of Marina Grande Beach, Marina Piccola Bay and La Fontelina Beach.

Fitted with a terrace, the units offer air conditioning and feature a flat-screen TV and a private bathroom with bidet and a hair dryer. A toaster and minibar are also featured, as well as a kettle.

A continental breakfast is available daily at the bed and breakfast.

Popular points of interest near Acquaviva 31 include Piazzetta di Capri, I Faraglioni and Marina Piccola - Capri.

Ligging

Capri, Italië

Ontdek Capri

Foto's, inligting en reisgidse vir jou verblyf.

Capri is ’n rotseiland en gewilde vakansiebestemming naby die stad Napels in die suide van Italië. Capri is - as een van drie eilande in die Golf van Napels - in die Italiaanse provinsie Kampanië geleë en beslaan 'n oppervlakte van 10,4 km². Die eiland bestaan uit kalksteen en is bergagtig met steil kranse, maar het ook plat stukke. Die hoogste punt is Monte Solaro. Daar is twee dorpe: Capri en Anacapri.

Jou KI-reisassistent

Vra enigiets oor Acquaviva 31 en kry 'n kitsgids met aanbevole hotelle.

Aktiveer jou KI-assistent gratis

Voer jou e-posadres in om reisgidse en hotelvoorstelle met KI te skep. Ons sal die resultate ook vir jou e-pos.

Meer hotelle in Capri

Sien alles →

Acquaviva 31

9,5 · Uitsonderlik

Kyk beskikbaarheid