Beds&Hotels

Lemon Tree Premier, Dwarka

Dwarka, Indië Ligging

8,1Baie goed103 resensies

Oor die eiendom

Lemon Tree Premier, Dwarka is set in Dwarka, less than 1 km from Dwarkadhish Temple. This 4-star hotel offers room service, a 24-hour front desk and free WiFi.

All rooms in the hotel are equipped with a kettle. All rooms are equipped with air conditioning and a flat-screen TV, and certain units at Lemon Tree Premier, Dwarka have a city view. The units feature a safety deposit box.

The nearest airport is Porbandar Airport, 105 km from the accommodation.

Mees gewilde geriewe

  • Spa
  • Swembad
  • Parkering

Ligging

Dwarka, Indië

Ontdek Dwarka

Foto's, inligting en reisgidse vir jou verblyf.

Dwarka is 'n kusstad in die Indiese deelstaat Goedjarat met 'n bevolking van 38 873 in 2011, aan die Arabiese See. In Dwarka bevind hom die 15de-16de-eeuse Dwarkadhish-tempel wat aan die Hindoe-god Dwarkadhish, 'n plaaslike weergawe van Krishna, gewy is. Gevolglik is Dwarka 'n godsdienstige sentrum van Krishnaïsme, 'n variant van Vaishnavisme, op sy beurt een van die vier groot tradisies in Hindoeïsme. Dwarka is ook een van die Char Dham wat die vier belangrikste bedevaartplekke vir Hindoe-pelgrimstogte saamvat en aan die vier hoeke van Indië geleë is; die ander is Badrinath (noorde), Puri (ooste) en Rameswaram (suide). As 'n Hindoe tydens sy aardse lewe al vier die plekke besoek, sal dit hom help om moksja te bereik.

Jou KI-reisassistent

Vra enigiets oor Lemon Tree Premier, Dwarka en kry 'n kitsgids met aanbevole hotelle.

Aktiveer jou KI-assistent gratis

Voer jou e-posadres in om reisgidse en hotelvoorstelle met KI te skep. Ons sal die resultate ook vir jou e-pos.

Meer hotelle in Dwarka

Sien alles →

Lemon Tree Premier, Dwarka

8,1 · Baie goed

Kyk beskikbaarheid