VITS Devbhumi, Dwarka
Dwarka, Indië Ligging
Oor die eiendom
Located in Dwarka, 750 metres from Dwarkadhish Temple, VITS Devbhumi, Dwarka provides accommodation with a terrace and free private parking. Among the facilities of this property are a restaurant, a 24-hour front desk and room service, along with free WiFi throughout the property. The hotel features family rooms.
All units at the hotel are equipped with a seating area. At VITS Devbhumi, Dwarka every room is fitted with a desk, a flat-screen TV and a private bathroom.
A buffet breakfast is available daily at the accommodation.
Mees gewilde geriewe
- Spa
- Parkering
Ligging
Dwarka, Indië
Ontdek Dwarka
Foto's, inligting en reisgidse vir jou verblyf.
Dwarka is 'n kusstad in die Indiese deelstaat Goedjarat met 'n bevolking van 38 873 in 2011, aan die Arabiese See. In Dwarka bevind hom die 15de-16de-eeuse Dwarkadhish-tempel wat aan die Hindoe-god Dwarkadhish, 'n plaaslike weergawe van Krishna, gewy is. Gevolglik is Dwarka 'n godsdienstige sentrum van Krishnaïsme, 'n variant van Vaishnavisme, op sy beurt een van die vier groot tradisies in Hindoeïsme. Dwarka is ook een van die Char Dham wat die vier belangrikste bedevaartplekke vir Hindoe-pelgrimstogte saamvat en aan die vier hoeke van Indië geleë is; die ander is Badrinath (noorde), Puri (ooste) en Rameswaram (suide). As 'n Hindoe tydens sy aardse lewe al vier die plekke besoek, sal dit hom help om moksja te bereik.
Jou KI-reisassistent
Vra enigiets oor VITS Devbhumi, Dwarka en kry 'n kitsgids met aanbevole hotelle.
Meer hotelle in Dwarka
VITS Devbhumi, Dwarka
7,1 · Goed